Aga verloor sy strepe

F
Francois Keyser

Welkom in die wereld van "Die Woudties"
"Die Woudties" is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.
Elke boek in "Die Woudties" reeks is geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons altyd eerlik moet wees.
In hierdie boek verloor Aga, die tier sy strepe- of doen hy?
Kuier saam met die dieremaats terwyl hulle na Aga se verlore strepe soek en leer dat dit altyd beter is om die waarheid te praat.
Francois se oudste dogter was sy inspirasie om "Die Woudties" te skryf.
"Die Woudties" is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "The Junglies".

Publication

2021

Pages

1000

Format

Epub

Publisher

Francois Keyser

Excerpt

EPUB

Translator

Elrika Keyser

Collection

Die Woudties

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites