Aksieheld Austin: Onheil op Skedelbaai

Available formats:

Log in to add

Aksieheld Austin: Onheil op Skedelbaai

F
Fanie Viljoen

Ligte, kamera, aksie! Ewald het nie ’n bang haar op sy kop nie – veral omdat hy deesdae die ster van die supergewilde Aksieheld Austin-rolprente is! Die derdie fliek, Onheil op skedelbaai, word op ’n geheimsinnige eiland verfilm en dadelik begin dinge verkeerd loop. Die vliegtuig beland amper in ’n ongeluk, iemand probeer Ewald met ’n mes steek toe hy afswem na die skeepswrak, Sonia Blom word amper van die lighuis se trappe afgegooi – en daar is ’n reusehaai wat in die baai rondwem. Dan is daar nog Melita – die geheimsinnige meisie wat glo die eiland is vervloek. Sy waarsku dadelik vir Ewald en Cardo dat mense wat te veel weet van wat op die eiland aangaan, sterf. Hierdie asemrowende reeks avontuurverhale uit die pen van Fanie Viljoen is perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!

Publication

2018

Pages

72

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Collection

Aksieheld Austin

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites