’n Eg Suid-Afrikaanse tienerverhaal oor ’n sukkelende pa-en-seun-verhouding en die reddende krag van woorde. Van der Vyver skryf oortuigend oor die wêreld van performance poetry en die hoofkarakter, Gabriel, se pogings om ná sy ma se dood sin te maak van die lewe.
Publication
2016
Pages
224
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
There are no reviews for this book yet.