Alex & Ik hou van je

R
Rosita Oberholster
L
Lisa Immelman

Alex — Rosita OberholsterAlex is ’n vragmotorbestuurder. Sy glo in langpadliefde maar haar baas (wat haar knieë lam maak) maak dat haar hart die hasepad wil kies. Sy kies koers weg van hom af - maar die hart wil hê wat die hart wil hê.
BONUSKORTVERHAAL!
Ik hou van je — Lisa Immelman (debuut)Joanie en haar beste vriendin gaan skool gee in Japan om van die vorige jaar se drama te vergeet in die land van kersiebloeisels. Hulle ontmoet die onmoontlik aantreklike Nederlander - Jesse - en dinge raak skielik baie ingewikkeld.

Publication

2019

Pages

100

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites