Toe ’n sesjarige tweeling by die kleuterskool inskryf, raak Alice dadelik op hulle verlief. Die wewenaar-pa, Sean O’Connor, wat lyk soos ’n beneukte viking-afstammeling, is egter die probleem. Hy en sy perfekte aanstaande glo slegs aan die harde realiteit en nie in Alice se sprokies nie.
Publication
2018
Pages
119
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.