Allermooiste meisie

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Allermooiste meisie

E
Elize Davies

Irma Vermeulen gaan Groenboskloof toe om ’n nuwe lewe te begin nadat Henry Randall, aan wie sy ’n kort rukkie verloof was, haar lewe vergal het. Boonop het hy haar in groot moeilikheid laat beland deur haar te blameer vir ’n ernstige motorongeluk. Almal verwelkom haar met ope arms, behalwe Werner, die befoeterde, stroewe skrywer wat geen vrou vertrou nie. Werner verwar Irma met sy teenstrydige optrede. Hy is meestal aggressief en vyandig, maar tog is hy soms begrypend en simpatiek. Boonop flankeer hy soms openlik met haar en soen haar van haar voete af. Irma verloor haar hart op hom, maar die gerugte van die motorongeluk bereik Groensboskloof en staan tussen haar en Werner. Sal hy haar weergawe van die motorongeluk glo, of gaan dit hul pad na geluk verongeluk?

Publication

2022

Pages

192

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites