Martiné hou van bont en vrolike uitrustings terwyl Stefan vervelige grys pakke dra. Hy sê sy is ’n hippie en sy meen weer hy is vervelig en verstok. Maar wanneer hy haar soen … is verveling glad nie ter sprake nie.
Publication
2018
Pages
131
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.