Alles vir jou

Available formats:

Log in to add

Alles vir jou

S
Salomé Schutte

Die blonde reus wat Pixie se hart binne dae verower, is toe nie so ’n vreemdeling nie. En dit is juis waar die knoop lê. Toe hulle klein was, het daar ’n vete tussen sy en haar ouers ontstaan wat die twee gesinne uitmekaar gedryf het. Nie eens Pixie en die man van haar hart se liefde kan iets verander aan hierdie donker ding tussen hulle ouers nie. Daar is geen ander uitweg nie, hulle moet vergeet van ’n toekoms saam, hoe skrynend seer dit ook al is. Maar as twee mense mekaar liefhet, dryf hulle telkens terug na mekaar toe, tot in daardie kringetjie waar daar net vir twee mense plek is.

Publication

2013

Pages

113

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites