Available formats:
Ilke is agter die stuur vir die twee weke lange Buenos-Chili-tydren oor onherbergsame terrein. Een van die kameramanne wat die rit verfilm, raai haar af om dit aan te pak. Maar hy het reeds haar hart verower.
Publication
2013
Pages
111
Format
Epub
Publisher
Romanza
Excerpt
EPUB
There are no reviews for this book yet.