Altyd wink die liefde - Omnibus

Available formats:

Log in to add

Altyd wink die liefde - Omnibus

A
Anna van Tonder

Altyd wink die liefde is ’n samestelling van drie van Anna van Tonder se vorige Romanzas, Nuwe seisoen, Tussen twee vure en Raaiselvrou. Die Romanzas het onder die skryfnaam Annetjie van Tonder verskyn. Nuwe seisoen: Ronel het nie verwag dat ’n vroulike adjunkhoof so ’n opskuddinkie op die klein dorpie sou veroorsaak nie. Boonop kies die nuwe skoolhoof, Frans Hugo, sommer die eerste dag al kant teen haar ná kwaadwillige praatjies. Tussen twee vure: Helette se plan was sowaar nie om au pair te speel vir ’n kleuter nie. Die professorpa is buitendien net te befoeterd en net te aantreklik. Of is daar ’n ander rede vir dié enigmatiese man se frons? Raaiselvrou: Emma verloor haar hart op ’n gasteplaaseienaar wat versot is op sy hond en sy kudde Nguni-beeste. Sy is egter glad nie ’n dieremens nie. Maar die eienaar het die sagste bruin oë ...

Publication

2019

Pages

400

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Collection

Romanza Omnibus

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites