Amper Eden

I
Ida Bester

Ná ’n traumatiese ervaring met haar studieleier, is Marileen Kamstra se enigste liefde haar kwekery met die plante wat sy vertroetel vir haar navorsing. Boeke en blomme is meer as genoeg om haar besig te hou. Die tuin hou buitendien haar kop skoon en die skaduwees van die verlede kruip agter die struike weg. Die irriterende Groen Skerpioen Joubert De Wet kom soos ’n slang in haar paradys en jaag haar die harnas in met sy inspeksie en sy belangstelling in meer as haar plante. Sy wil hom so gou moontlik laat besef dat sy glad nie belangstel nie, maar Joubert het ander planne vir die mooie Marileen.

Publication

2020

Pages

208

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites