’n Splinternuwe versameling van die beste Engelse gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur vir die hoërskool!In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Sally Partridge, Fanie Viljoen, Mia Arderne, Hannes Barnard ... en nog meer!Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders, vir beide huistaal- en eersteaddisioneletaal-sprekers. ’n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat
Publication
2024
Pages
240
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
There are no reviews for this book yet.