As jy my wil hê

Available formats:

paperback epub
Log in to add

As jy my wil hê

A
Annarie Linde

’n Nuwe muse ...

Gabi gaan op vakansie na Hampshire. Sy is ’n kunstenaar wat ’n nuwe muse moet vind ná ’n liefdesteleurstelling en die dorpie lyk na die ideale plek om haar wonde te lek.

Kort na haar aankoms word sy byna vertrap op Robbers’ Common deur die enigmatiese Sam Macleod en sy perd. Haar enkel word ernstig beseer en haar planne deeglik in die wiele gery. Sam neem verantwoordelikheid vir Gabi se besering, maar sy vermoed hy is net besorg oor haar omdat hy na ʼn kunsonderwyser soek. Sy weier om by’n man met bymotiewe betrokke te raak.

Totdat die pragtige Cloisters en aantreklike Sam vir haar meer as net inspirasie word.

Publication

2021

Pages

208

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites