As Klaas Vakie se sand nie werk nie

Available formats:

paperback epub
Log in to add

As Klaas Vakie se sand nie werk nie

E
Elana Alberts

Klaas Vakie is die koddige mannetjie wat elke aand slaapsand in al die kinders se ogies strooi sodat hulle aan die slaap kan raak. Mevrou Muis se muiskinders is geen uitsondering nie. Maar toe sy vir Klaas Vakie weer ’n keer moet ontbied om die kinders aan die slaap te maak, begin sy wonder of daar nie miskien fout is met die slaapsand nie. Het jy al ooit gewonder wat sal gebeur as Klaas Vakie se sand nie werk nie? Kom lees saam oor die raaisel van die muiskinders wat nie aan die slaap kan bly nie en die plan wat Klaas Vakie maak om die dag – of altans die nag – te red.

Publication

2019

Pages

32

Format

Paperback

Publisher

Struik Kinders

Illustrator

Minette Wasserman

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites