Bastian Blom en die gillende geraamte

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Bastian Blom en die gillende geraamte

J
Jaco Jacobs

Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank 'n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van 'n groot ou huis gelee. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping. Bastian versamel graag vreemde goed, soos:

- valstande,

- ou brille,

- posseels met vlermuise op, (Hy het nog net dertien – daar is nie baie seels met vlermuise op nie.)

- skilderye van katte, (Hiervan hou Cheddar, sy troetelrot, glad nie.)

- porselein-uile,

- en boeke met spookstories.

Die vreemde en fantastiese goed in die antiekwinkel lei Bastian en sy vriendin Lindi keer op keer na allerlei ongelooflike avonture!

Publication

2020

Pages

56

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Illustrator

Linki Brand

Collection

Bastian Blom

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites