Belle, met die hart vol blomme

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Belle, met die hart vol blomme

R
René van Zyl

Izabel Blomerus, oftewel Belle, eienares van ’n blommewinkel in Potchefstroom, stoei nie net met die trauma van ’n dronk pa wat haar as kind verwerp het nie, maar ook met ’n eggenoot wat haar vir haar beste vriendin verlaat het. Haar romantiese hart glo egter steeds dat die liefde wel bestaan.Haar blomme en drome om eendag haar eie blommeplaas te besit, hou haar gefokus en siel bymekaar. Toe sy tydens haar eks se verlowingspartytjie ’n semi-ineenstorting beleef, kom ’n wildvreemdeling tot haar redding; een met smeulende oë en ’n diep lag wat haar wys ’n mens kán weer opstaan. Killian Potgieter stoei egter innerlik met sy eie seer wat baie ooreenstem met dié van Belle. Ongelukkig is hy ook die een wat al die snellers van haar traumatiese verlede een vir een laat afgaan en haar hartseer laat toeneem.Moet sy nie liewer iemand vermy wat negatiewe emosies in haar ontlok nie? Of is die liefde sterk genoeg om die seer te genees en nuwe drome lewe te gee?

Publication

2023

Pages

192

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Collection

Romanza Modern

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites