Nico se pa is ’n uitvinder. Hy het al baie vreemde dinge ontwerp… Haarjel wat van kleur verander. ’n Stoel wat jou kielie as jy aan die slaap raak. Selfs sandale wat jou toonnaels knip! Maar sy nuutste uitvinding is die heel beste…
Publication
2013
Pages
40
Format
Epub
Publisher
Lapa Publishers
Excerpt
Illustrator
Stephen Wallace
There are no reviews for this book yet.