Bestem vir liefde

Available formats:

Log in to add

Bestem vir liefde

C
Cheryl Rogers

Op skool was Christelle die lelike eendjie, en nes al die ander meisies dolverlief op Daniël Malan: hoofseun, rugbykaptein, hartebreker. Dis hý wat haar die bynaam Einstein gegee het, omdat sy so goed was met wetenskap. Maar hy het net oë gehad vir Jessica. Nou is hulle vyftien jaar ouer, en hy is nog aantrekliker as wat sy kan onthou. Daar is onmiddellik ’n vonk tussen hulle en Christelle kan skaars glo dat Daniël in haar belangstel. Maar toe ontmoet sy Anja en sy weet: Sy sien nie kans om haar geluk op iemand anders se ongeluk te bou nie.

Publication

2012

Pages

113

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites