Bie op haar hart & ’n Marshmallow tipe meisie

A
Antoinette Venter
R
Rosita Oberholster

Met ’n ontwikkelende sangloopbaan en om haar beste vriendin se sopkombuis te ondersteun, het Mika min tyd vir iets anders. Beslis nie tyd vir die skilderydief, Jean-Pierre, wat met die sopkombuis wil help nie. Tog ignoreer haar hart haar prioriteite, maar ’n ander vrou is steeds in Jean-Pierre se hart.

BONUSKORTVERHAAL!
’n Marshmallow-tipe meisie – Rosita Oberholster
Die laaste paar jaar huil Emma nooit meer harseertrane nie. Woedetrane, ja. Haar eksman se dinge het haar hard gemaak. Sal die aantreklike Samaritaan, Bart, haar sagtekant weer vind?

Publication

2018

Pages

60

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites