Bittersoet begeerte & Krimpvarkies en uitstekende geselskap

M
Marijke Greeff
S
Sonja Brown

Is tien jaar genoeg tyd om jou van jou ware liefde te laat vergeet, wonder Sidney. Sy is intussen self getroud en Ryno sal haar nie eers herken as hy weer sy gesig op Kroonheuwel moet wys nie. Hier staan hulle wel nou weer voor mekaar, maar sal hulle die verlede kan vergeet en mekaar kan vergewe?

BONUSKORTVERHAAL!

Krimpvarkies en uitstekende geselskap – Sonja Brown

Joachim besef dadelik dat Nanette nie soos al die ander juffrouens by die skool is nie. Sy skerts en skinder nooit saam nie. Maar dalk kan hulle twee opnuut almal se skindertonge los maak as hy haar sit en krimpvarkies voer in die personeelkamer.

Publication

2018

Pages

60

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites