Blameer die skoenlapper

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Blameer die skoenlapper

E
Elsa Winckler

Josh het nie hiervoor gevra nie. Hy neem vroumense uit en hy hou van hulle. Sodra hulle oor babatjies begin koer en vassteek voor juwelierswinkels, groet hy egter. Maar nou het hy Catharien ontmoet en hy wil bly …

Publication

2018

Pages

120

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites