Die strafregstelsel is ’n pilaar waarop demokrasie gebou word. Dit moet jaloers bewaak word. Want wat gebeur wanneer die bewakers nie vertrou kan word nie? Quis custodiet ipsos custodes? Wie sal toesien dat die bewakers bewaak word?
There are no reviews for this book yet.