Bloed op haar hande: Vroue agter tralies

Available formats:

Log in to add

Bloed op haar hande: Vroue agter tralies

C
Carla van der Spuy

Wat laat vroue moor? En hoe voel dit om ’n sel met moordenaresse te deel? Carla van der Spuy besoek vier vrouetronke dwarsoor Suid-Afrika en klim in die koppe van vroue wat geweldsmisdade gepleeg het. Sy kuier by babas agter tralies, vier Kersfees in die tronk en gesels van aangesig tot aangesig met ’n kleptomaan, ’n prostituut, mesmoordenaresse en vroue wat gemoor het met huurmoordenaars. Vroue met bloed op hul hande. Wat het so verskriklik skeefgeloop in hul lewens? En is daar ’n mens agter die misdadiger?

“There are no sweetie pies in Pollsmoor. And the women are the worst.”

– ’n kommissaris van die Departement van Korrektiewe Dienste

“Hierdie vroue sit nie agter tralies omdat hulle Sondagskool gebunk het nie.”

– Sarie Peens van die Departement van Korrektiewe Dienste

Publication

2015

Pages

185

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites