Crime-Scene Clean-up is ’n maatskappy wat aan twee vroue behoort, wat met opgeleide spanne regoor Suid-Afrika tonele van plaasmoorde, gesinsmoorde en selfs selfmoorde - met deernis en empatie - skoonmaak. Hier is hul storie…
Publication
2011
Pages
168
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
There are no reviews for this book yet.