Monalisa is in Rome om haar ouma se vintage trourok op te spoor. Sy ontmoet vir Luca, ’n suksesvolle modeontwerper, en saam pak hulle die soektog aan. Sy verloor haar hart op hierdie enigmatiese man. Maar sy is nie die enigste nie.
Publication
2017
Pages
120
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.