Bosnimf

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Bosnimf

M
Mariëtte Wenhold

Pippa Terblanché se verloofde verkul haar met haar beste vriendin. Sy besluit om te verhuis na ’n dorp wat sy met ’n veerpyltjiespel bepaal. Sy verkoop haar meenthuis, stoor haar meubels en gaan op reis met haar tent en kamera na die plantasies in die Hoëveld. Sy verdwaal op die eerste dag van haar nuwe avontuur. Hein Müller, ’n bebaarde boomboer, kom tot haar redding, maar brand haar tent per ongeluk af. Só beland sy as ’n gas op Hein se trouplaas, Abelsmeer, waar sy begin werk as fotograaf. Hein stuur gedurig gemengde seine en Pippa is nie seker waar sy met hom staan nie. In ’n oomblik van swakheid noem hy haar Anrike, sy oorlede vrou se naam. Dit laat Pippa wonder of hy gereed is om aan te beweeg. Wanneer Hein haar vir ’n tweede keer red, ontbloot dit gevoelens wat hulle nie kan vermy nie.

Publication

2023

Pages

192

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Collection

Romanza Modern

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites