Vanaf die oomblik wat Ellannè en Stephan ontmoet, kan hulle mekaar nie verdra nie. Sy het na die bosveld verhuis om ’n nuwe loopbaan te begin en is nie gereed dat gedagtes aan dié veearts skielik haar denke oorheers nie.
Publication
2017
Pages
110
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.