Brug na haar hart

Available formats:

Log in to add

Brug na haar hart

E
Elsa Winckler

Eva loop Henno ná vyf jaar onverwags raak en besef sy het hom nog geensins vergeet nie – ook nie die soen van destyds wat haar bestaan tot in sy wortels geruk het nie.

Hulle bring ’n onvergeetlike tydjie in die Tankwa Karoo deur, maar Eva weet daar sal nooit iets blywends tussen hulle kan wees nie, want Henno glo nie aan langtermynverhoudings nie en sy begeer ’n tradisionele sprokieshuwelik met al sy lief en leed.

Eva aanvaar die onvermydelike en gaan weer met Pieter uit. Dit is egter in Japan waar sy dit wat sy nie kon glo nie, voor haar oë sien en weet die brug na haar hart is nie ’n hersenskim nie.

Publication

2016

Pages

116

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites