Kolgabaai verteenwoordig alles waarvan Mariek Vermeer ’n afkeer het en dokter Leendert Kolver is ’n ongepoetste man. Sy sou nooit kon droom die plek en sy mense kan vir haar genesing bring nie.
Publication
2013
Pages
139
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.