Bruid in brokaat

A
Annetjie van Tonder

Stadig-stadig breek hy deur haar skanse met sy loslitlyf, sy onweerstaanbare sjarme, sy meeslepende geesdrifMaar Gerbrandt Louw ís te goed om waar te wees. Agter die gul glimlag, skuil ’n aartsbedrieër, glo Roda, ’n opportunis wat haar én haar oom om die bos lei. Hulle besoek die tekstielmuseum in Kioto, Gerbrandt leer haar ’n stukkie van Japan ken. Vir die eerste keer kry haar hart vlerke, klop die liefde aan haar deur.Maar oopmaak, durf sy nie. Oral wag Dianne — op die lughawe, in die hotel. Gerbrandt kan sy nie vertrou nie. Sy weet van sy planne, sy gekonkel. Haar pyn is haar geheim. Maar wat van sy verraad?

Publication

2016

Pages

132

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Collection

Romanza Nuwe Romanse

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites