Bruid in die Amasone

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Bruid in die Amasone

R
Roudéne le Roux

Kaptein Meyer du Pisanie, eienaar van die lugvaartmaatskappy SAL, wil die maatskappy se nuwe lugvaartingenieur Nick Buitendach ontmoet. Maar dan blyk Nick ’n vrou te wees en die vonke spat behoorlik ... op meer as een terrein!

Publication

2015

Pages

118

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites