Riaan Malan trou met Leila om sy erfplaas te verseker. Hy hoor ’n klomp leuens, glo dit en word koud en ongenaakbaar. Leila weet naderhand nie meer of sy hom langer van die teendeel wil probeer oortuig nie.
Publication
2012
Pages
208
Format
Epub
Publisher
Romanza
Excerpt
EPUB
There are no reviews for this book yet.