Diana en Gerhard deel dieselfde droom, maar dit is beslis nie een wat hulle saam kan uitleef nie. Dit is óf die een óf die ander se droom wat gaan realiseer. Hulle is albei doelgerig en vasbeslote in hul soeke na sukses. Sake word bemoeilik toe hulle hul harte onherroeplik op mekaar verloor. Hoe gaan hulle die groeiende passie tussen hulle keer? En wie se drome gaan op die ou einde aan skerwe lê?
Publication
2024
Format
Paperback
Publisher
Romanza
Collection
Romanza Modern
There are no reviews for this book yet.