Dans met die rooi rok

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Dans met die rooi rok

W
Woutrine Theron

Stilbaai in die Suid-Kaap is Karolien se bestemming. Soveel van haar jeugherinneringe – min daarvan soet – lê hier onder die sand en in die eeue oue visvywers begrawe. Maar dit is nie waarna sy kom soek nie. Haar ma lê op sterwe. Karolien kom bloot afskeid neem; so goed sy kan. Of so het sy gedink. Want op die lange duur kry sy tydens haar kort verblyf in die skilderagtige dorpie antwoorde op vrae wat haar lewenslank agtervolg het. Moord, verraad en ’n vergete liefde kom haar pad langs.

Publication

2012

Pages

273

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites