In Barcelona bemeester Tahlia die flamenco, maar haar hart dans egter op sy eie ritme. Spanje se kampioenstiervegter, Alejandro, is haar hart se dansmaat, maar sy kan nie sy beroep aanvaar nie. Is hulle bestem vir mekaar of nie?
There are no reviews for this book yet.