Haar tandedraadjies moet waai, en ’n ken moet sy kry. Nou, voor Kersfees. Al kos dit Noeline haar rol as Vickie in die sepie. Net jammer die mondchirurg is Paul Rossouw, haar laerskoolliefde, nou asemrowend.
Publication
2014
Pages
133
Format
Epub
Publisher
Romanza
Excerpt
EPUB
There are no reviews for this book yet.