Die verhale in Deuskant die Groot Gariep gaan oor ’n harde wêreld en die mense wat daar bly – mense wie se unieke humor en mites soos “’n boegoetakkie .. die sleg dinge van die lewe kan omtoor na lieflikheid ...”. Die verhale is ’n mengsel van humor en onverklaarbaarheid.
There are no reviews for this book yet.