Diamant uit Afrika

Available formats:

Log in to add

Diamant uit Afrika

J
Jacolet van den Berg

Matilda se reëlings vir Northern Holdings se Afrika-ekspedisie is haarfyn uitgewerk. Angola is immers nie meer gevaarlik nie en niks kan sekerlik verkeerd loop nie. Maar dan sluit die enigmatiese Roald Young op die laaste nippertjie by hulle aan, die groep word deur rebelle ontvoer, en Matilda ontdek haar lyf reageer heeltemal vreemd op die man wat sy die eerste keer in ’n hysbak in Londen ontmoet het. Waar het hy die rebelle se taal leer praat, en is hy die berugte persoon wat bloeddiamante smokkel?

Publication

2013

Pages

110

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites