Rikus moet by sy oom Jake gaan kuier die vakansie. Hy sien nie juis uit nie, maar ten minste het sy oom ’n cool werkswinkel waar hy karre regmaak. Iets maak egter nie heeltemal sin nie – waarheen verdwyn sy oom sommige aande? Rikus en sy vriend besluit om hom te agtervolg ...Wat volg is ’n avontuur met ’n wit Spider Alfa Romeo, ’n beste vriend en ’n Russies-Afrikaanse ingenieur – ’n storie so aksiebelaai soos die jongste Marvel-fliek!
Publication
2022
Pages
104
Format
Epub
Publisher
Lapa Publishers
Excerpt
Illustrator
Luan Serfontein
There are no reviews for this book yet.