Die ander vrou

Available formats:

Log in to add

Die ander vrou

K
Kristel Loots

Vroue vrees haar, mans begeer haar – die ‘ander’ vrou. Die skelmpie wat mans van hul vroue en kinders steel en huise opbreek. Linda weet wat van haar gesê word, dat sy ’n blonde feeks van ’n vrou is, ’n tert in die bed. Sy weet sy sou gestenig word as dit nog wettig was. Maar sy het Fanus lief. Of altans sy dink so. Sy het op hom verlief geraak die dag toe hy haar dogtertjie op sy skouers getel het. Nou is Fanus hare, hare en Poppie s’n. Dis wat sy graag wil glo.

Publication

2013

Pages

230

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites