Arianne, ’n sweefstokarties in ’n sirkus, bly alleen oor ná haar gesin in ’n ongeluk was. Die forse olifanttemmer sien na haar om omdat hy haar pa belowe het. Maar is dit die enigste rede?
Publication
2012
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.