Antoni Arendse staan op trou met haar niggie, maar dít keer hom nie. Hy’t meer as een meisie op sleeptou. Wanneer hy kan, soen hy Isabella dat sy na haar asem snak. Kan ’n man so ’n gewetenlose verleier wees?
Publication
2014
Pages
103
Format
Epub
Publisher
Romanza
Excerpt
EPUB
There are no reviews for this book yet.