Twee dinge gebeur daardie dag met my: Ek kry die vreeslike nuus, en ek kry ’n groot geskenk. Ma het my my hand gevat en dit sag aan my probeer verduidelik: "Elmar, sulke dinge gebeur maar tussen grootmense. Ek en jou pa het gedink ons het mekaar lief, maar dinge het verander." Maar toe ontdek ek die rooi vlieër ...
There are no reviews for this book yet.