Die Davelvroue 04: Deborah

Available formats:

Log in to add

Die Davelvroue 04: Deborah

C
Chanette Paul

Deborah (1923/1924, Tamara se middelste dogter) is ’n buitengewoon slim vrou met ’n passie vir argeologie. Hoe kry ’n vroudit in daardie jare reg om op ’n argeologiese terrein aanvaar te worden wat gemaak as sy vermoed dat die man wat sy liefhetargeologiese skatte steel en verkwansel vir eie gewin?

Die Davelvroue bestaan uit sewe boeke: Tamara, Willemien, Annabella, Deborah en Isabelle, Maryn en Fleur. Die reeks, wat in 2006 verskyn het, word nou heruitgegee op aandrag van lesers. Benewens die kwessie van vroue se bemagtiging, spreek Die Davelvroue ook eg Suid-Afrikaanse en spesifiek Afrikaanse geskiedkundige kwessies op subtiele wyse aan, alhoewel die genre steeds fokus op vroue se belewing van die liefde.

Publication

2011

Pages

199

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Collection

Die Davelvroue

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites