Maryn (1933, Tamara se jongste dogter) is ’n oujongnooi en nie veelmeer as ’n konfytkokertjie in die oë van die eienaar van dielaventelplaas La Lavende nie. Maar sy moet help om Bergendal virdie Davels te red en uit die kloue te hou van die einste laventelmanwat agter hulle lemoenboorde se bloeisels aan is — selfs al is hy dieman wat haar wat haar bedwelm met sy kerslelie oë.
Die Davelvroue bestaan uit sewe boeke: Tamara, Willemien, Annabella, Deborah en Isabelle, Maryn en Fleur. Die reeks, wat in 2006 verskyn het, word nou heruitgegee op aandrag van lesers. Benewens die kwessie van vroue se bemagtiging, spreek Die Davelvroue ook eg Suid-Afrikaanse en spesifiek Afrikaanse geskiedkundige kwessies op subtiele wyse aan, alhoewel die genre steeds fokus op vroue se belewing van die liefde.
Publication
2011
Pages
208
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
Collection
Die Davelvroue
There are no reviews for this book yet.