’n Ryk meisie en ’n ryk man is al twee bang vir fortuinsoekers wat van liefde niks verstaan nie. Daar is vertroue, want geld is nie ’n motief nie. Maar hoe lank kan ’n skynhuwelik duur ...?
Publication
2011
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.