Roseanne se ses-maande-verblyf op die pragtige St Francisbaai word deur haar tydelike kollega, Sean Byrne, ontsier. Sy diagnoseer hom met ’n rare vrees vir velkontak. Maar die vraag is, het Sean werklik ’n vrees vir kontak of hou sy fobie eerder verband met blondines, waarvan Roseanne een is?
Publication
2017
Pages
112
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.