Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood

F
Fanie Viljoen

Op ’n dag kry Petra Pienk ’n briljante plan …

’n Plan om skatryk te word!

Sy gaan piesangbrood verkoop!

Maar dis nie sommer gewone piesangbrood nie – Petra voeg ’n geheime bestand-deel by.

Sommer gou is Petra se piesangbrood op almal se lippe. Die burgemeester se vrou is dol daaroor. Die tuisnywerheid kan nie voorbly met bestellings nie. Die koerant skryf ’n voorbladstorie daaroor.

En iemand is desperaat om uit te vind wat die geheime bestanddeel is …

’n Prettige, aweregse speurverhaal wat jong lesers sal laat lippe aflek! Agterin die boek is boonop ’n fantastiese bonus – ’n resep sodat lesers self Petra se piesang-brood kan bak, geheime bestanddeel en al!

Publication

2015

Pages

44

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites