Die Geur van Jasmyn

N
Nerine le Roux

Janie raak skoon op hol toe sy Adriaan Brink ontmoet. Maar toe sy hoor hy werk vir haar stiefpa, die onuitstaanbare wreedaard wat haar juis ’n ewige weersin in mans gegee het, weet sy dis neusie verby.

Publication

2014

Pages

120

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Collection

Romanza Modern

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites