Die Ier se ultimatum

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Die Ier se ultimatum

N
Nelia Engelbrecht

Hy lyk soos ’n Keltiese kryger en aanvaar nie nee vir ’n antwoord nie Brian O’Connor is ’n man wat weet wat hy wil hê én hoe om dit te kry. Hy draai elke vrou om sy pinkie, maar het niemand nog toegelaat om sy hart in te palm nie – totdat hy die beeldskone Misha Malan ontmoet. Misha staal haar teen die betowerende uitwerking wat hierdie charismatiese Ier op haar het. Maar dis moeilik, want hulle moet ’n huis op Mauritius saam met ses ander deelnemers aan ’n realiteitsprogram deel. Die prysgeld is ’n halfmiljoen dollar en agte weke is lank …

Publication

2014

Pages

138

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Collection

Romanza Modern

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites